{"id":473,"date":"2017-03-25T15:31:58","date_gmt":"2017-03-25T15:31:58","guid":{"rendered":"http:\/\/localhost:8080\/?p=473"},"modified":"2025-05-25T12:05:25","modified_gmt":"2025-05-25T12:05:25","slug":"die-5-stappe-na-redding","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/enslin.vanblerk.site\/?p=473","title":{"rendered":"Die 6 Stappe na Redding"},"content":{"rendered":"\n<p class=\"wp-block-paragraph\"><\/p>\n\n\n\nDie 6 Stappe na Redding\n\n<table width=\"1287\">\n<tbody>\n<tr>\n<td colspan=\"3\" width=\"1287\">\n<h2 style=\"text-align: center;\"><\/h2>\n<\/td>\n<\/tr>\n<tr>\n<td><strong>1<\/strong><\/td>\n<td><strong>Hoor<\/strong><\/td>\n<td width=\"1167\">Gal 3:2\u00a0 Dit alleen wil ek van julle weet: het julle die Gees ontvang uit die werke van die wet of uit die prediking van die geloof?\nRom 10:14\u00a0 Hoe kan hulle Hom dan aanroep in wie hulle nie geglo het nie? En hoe kan hulle in Hom glo van wie hulle nie gehoor het nie? En hoe kan hulle hoor sonder een wat preek?\nRom 10:17\u00a0 Die geloof is dus uit die gehoor, en die gehoor is deur die woord van God.<\/td>\n<\/tr>\n<tr>\n<td><strong>2<\/strong><\/td>\n<td><strong>Glo<\/strong><\/td>\n<td width=\"1167\">Mar 1:14-15\u00a0 En nadat Johannes oorgelewer was, het Jesus in Galil\u00e9a gekom en die evangelie van die koninkryk van God verkondig\nen ges\u00ea: Die tyd is vervul en die koninkryk van God het naby gekom; bekeer julle en glo die evangelie.\nMar 16:16\u00a0 Hy wat glo en hom laat doop, sal gered word; maar hy wat nie glo nie, sal veroordeel word.\nHeb 11:6\u00a0 En sonder geloof is dit onmoontlik om God te behaag; want hy wat tot God gaan, moet glo dat Hy is en \u2018n beloner is van die wat Hom soek.\nAct 10:43\u00a0 Aangaande Hom getuig al die profete dat elkeen wat in Hom glo, vergifnis van sondes deur sy Naam ontvang.\nJoh 8:24\u00a0 Ek het dan vir julle ges\u00ea dat julle in jul sondes sal sterwe; want as julle nie glo dat dit Ek is nie, sal julle in jul sondes sterwe.\nGal 3:26-29\u00a0 Want julle is almal kinders van God deur die geloof in Christus Jesus;\nwant julle almal wat in Christus gedoop is, het julle met Christus beklee.\nDaar is nie meer Jood of Griek nie, daar is nie meer slaaf of vryman nie, daar is nie meer man en vrou nie; want julle is almal een in Christus Jesus.\nEn as julle aan Christus behoort, dan is julle die nageslag van Abraham en volgens die belofte erfgename.<\/td>\n<\/tr>\n<tr>\n<td><strong>2.1<\/strong><\/td>\n<td><strong>Wat?<\/strong><\/td>\n<td width=\"1167\">Rom 3:21-24\u00a0 Maar nou is die geregtigheid van God geopenbaar sonder die wet, terwyl die wet en die profete daarvan getuig,\ndie geregtigheid naamlik van God deur die geloof in Jesus Christus vir almal en oor almal wat glo, want daar is geen onderskeid nie;\nwant almal het gesondig en dit ontbreek hulle aan die heerlikheid van God,\nen hulle word deur sy genade sonder verdienste geregverdig deur die verlossing wat in Christus Jesus is.\nRom 8:6-11\u00a0 Want wat die vlees bedink, is die dood, maar wat die Gees bedink, is lewe en vrede,\nomdat wat die vlees bedink, vyandskap teen God is; want dit onderwerp hom nie aan die wet van God nie, want dit kan ook nie.\nEn die wat in die vlees is, kan God nie behaag nie;\njulle is egter nie in die vlees nie, maar in die Gees, as naamlik die Gees van God in julle woon. Maar as iemand die Gees van Christus nie het nie, di\u00e9 behoort nie aan Hom nie.\nMaar as Christus in julle is, dan is die liggaam dood vanwe\u00eb die sonde, maar die gees is lewe vanwe\u00eb die geregtigheid.\nEn as die Gees van Hom wat Jesus uit die dode opgewek het, in julle woon, dan sal Hy wat Christus uit die dode opgewek het, ook julle sterflike liggame lewend maak deur sy Gees wat in julle woon.\nJoh 3:16\u00a0 Want so lief het God die w\u00eareld gehad, dat Hy sy eniggebore Seun gegee het, sodat elkeen wat in Hom glo, nie verlore mag gaan nie, maar die ewige lewe kan h\u00ea.\nRom 10:9\u00a0 As jy met jou mond die Here Jesus bely en met jou hart glo dat God Hom uit die dode opgewek het, sal jy gered word;\n1Co 15:12-29\u00a0 As dit dan gepreek word dat Christus uit die dode opgewek is, hoe s\u00ea sommige onder julle dat daar geen opstanding van die dode is nie?\nAs daar geen opstanding van die dode is nie, dan is Christus ook nie opgewek nie.\nEn as Christus nie opgewek is nie, dan is ons prediking vergeefs en vergeefs ook julle geloof;\nen dan word ons valse getuies van God bevind, omdat ons teen God getuig het dat Hy Christus opgewek het, wat Hy nie opgewek het nie, ten minste as die dode nie opgewek word nie.\nWant as die dode nie opgewek word nie, dan is Christus ook nie opgewek nie;\nen as Christus nie opgewek is nie, dan is julle geloof nutteloos, dan is julle nog in julle sondes;\ndan is ook die wat in Christus ontslaap het, verlore.\nAs ons net vir hierdie lewe op Christus hoop, dan is ons die ellendigste van alle mense.\nMaar nou, Christus is opgewek uit die dode; Hy het die eersteling geword van die wat ontslaap het.\nWant aangesien die dood deur \u2018n mens is, is die opstanding van die dode ook deur \u2018n mens.\nWant soos hulle almal in Adam sterwe, so sal hulle ook almal in Christus lewend gemaak word;\nmaar elkeen in sy eie orde: as eersteling Christus, daarna die wat aan Christus behoort by sy koms.\nDaarna kom die einde, wanneer Hy die koninkryk aan God die Vader oorgee, as Hy alle heerskappy en alle gesag en mag vernietig het.\nWant Hy moet as koning heers totdat Hy al sy vyande onder sy voete gestel het.\nDie laaste vyand wat vernietig word, is die dood.\nWant Hy het alles aan sy voete onderwerp, maar wanneer Hy s\u00ea dat alles onderwerp is, is dit duidelik dat Hy uitgesonder is wat alles aan Hom onderwerp het.\nEn wanneer alles aan Hom onderwerp is, dan sal ook die Seun self Hom onderwerp aan die Een wat alles aan Hom onderwerp het, sodat God alles in almal kan wees.\nAnders, wat sal hulle doen wat hulle vir die dode laat doop, as die dode geheel en al nie opgewek word nie? Waarom laat hulle hul nog vir die dode doop?<\/td>\n<\/tr>\n<tr>\n<td><strong>3<\/strong><\/td>\n<td><strong>Bekeer<\/strong><\/td>\n<td width=\"1167\">Act 17:30-31\u00a0 God het dan die tye van onkunde oorgesien en verkondig nou aan al die mense oral dat hulle hul moet bekeer,\nomdat Hy \u2018n dag bepaal het waarop Hy die w\u00eareld in geregtigheid sal oordeel deur \u2018n Man wat Hy aangestel het, en Hy het hiervan aan almal sekerheid gegee deur Hom uit die dode op te wek.\n2Co 7:10\u00a0 Want die droefheid volgens die wil van God werk \u2018n onberoulike bekering tot redding, maar die droefheid van die w\u00eareld werk die dood.\nLuk 13:3\u00a0 Nee, s\u00ea Ek vir julle; maar as julle jul nie bekeer nie, sal julle almal net so omkom.\nAct 2:37-38\u00a0 Toe hulle dit hoor, is hulle diep in die hart getref en het vir Petrus en die ander apostels ges\u00ea: Wat moet ons doen, broeders?\nEn Petrus s\u00ea vir hulle: Bekeer julle, en laat elkeen van julle gedoop word in die Naam van Jesus Christus tot vergewing van sondes, en julle sal die gawe van die Heilige Gees ontvang.\nAct 3:19-20 \u00a0Kom dan tot inkeer en bekeer julle, sodat julle sondes uitgewis kan word en tye van verkwikking van die aangesig van die Here mag kom,\nen Hy Hom mag stuur wat vooraf aan julle verkondig is, naamlik Jesus Christus,\nAct 26:20\u00a0 maar ek het eers aan die mense in Damaskus en in Jerusalem en in die hele land van Jud\u00e9a en aan die heidene verkondig dat hulle tot inkeer moet kom en hulle tot God bekeer deur werke te doen wat by die bekering pas.\n2Pe 3:9\u00a0 Die Here vertraag nie die belofte soos sommige dit vertraging ag nie, maar Hy is lankmoedig oor ons en wil nie h\u00ea dat sommige moet vergaan nie, maar dat almal tot bekering moet kom.\nRev 3:19\u00a0 Almal wat Ek liefhet, bestraf en tugtig Ek. Wees dan ywerig en bekeer jou.<\/td>\n<\/tr>\n<tr>\n<td><strong>4<\/strong><\/td>\n<td><strong>Bely<\/strong><\/td>\n<td width=\"1167\">Mat 10:32\u00a0 Elkeen dan wat My sal bely voor die mense, hom sal Ek ook bely voor my Vader wat in die hemele is.\nMaar elkeen wat My verlo\u00ebn voor die mense, hom sal Ek ook verlo\u00ebn voor my Vader wat in die hemele is.\nAct 8:36-37\u00a0 En terwyl hulle voortreis op die pad, kom hulle by water; en die hofdienaar s\u00ea vir hom: Daar is water; wat verhinder my om gedoop te word?\nToe s\u00ea Filippus: As u glo met u hele hart, is dit geoorloof. En hy antwoord en s\u00ea: Ek glo dat Jesus Christus die Seun van God is.<\/td>\n<\/tr>\n<tr>\n<td><strong>5<\/strong><\/td>\n<td><strong>Laat jou Doop<\/strong><\/td>\n<td width=\"1167\">Mat 28:19-20\u00a0 Gaan dan heen, maak dissipels van al die nasies, en doop hulle in die Naam van die Vader en die Seun en die Heilige Gees; en leer hulle om alles te onderhou wat Ek julle beveel het.\nEn kyk, Ek is met julle al die dae tot aan die voleinding van die w\u00eareld. Amen.\nMar 16:15-16\u00a0 En Hy het vir hulle ges\u00ea: Gaan die hele w\u00eareld in en verkondig die evangelie aan die ganse mensdom.\nHy wat glo en hom laat doop, sal gered word; maar hy wat nie glo nie, sal veroordeel word.\nJoh 3:5-6\u00a0 Jesus antwoord: Voorwaar, voorwaar Ek s\u00ea vir jou, as iemand nie gebore word uit water en Gees nie, kan hy in die koninkryk van God nie ingaan nie.\nWat uit die vlees gebore is, is vlees; en wat uit die Gees gebore is, is gees.\nAct 2:38\u00a0 En Petrus s\u00ea vir hulle: Bekeer julle, en laat elkeen van julle gedoop word in die Naam van Jesus Christus tot vergewing van sondes, en julle sal die gawe van die Heilige Gees ontvang.\nAct 8:12\u00a0 Maar toe hulle Filippus geglo het, wat die evangelie aangaande die koninkryk van God en die Naam van Jesus Christus verkondig het, is hulle gedoop, manne sowel as vroue.\nAct 9:17-18\u00a0 En Anan\u00edas het gegaan en in die huis gekom en hom die hande opgel\u00ea en ges\u00ea: Saul, broeder, die Here het my gestuur, naamlik Jesus wat aan jou verskyn het op die pad waarmee jy gekom het, sodat jy weer kan sien en met die Heilige Gees vervul word.\nEn dadelik het daar iets soos skille van sy o\u00eb afgeval, en hy kon onmiddellik weer sien; en hy het opgestaan en is gedoop.\nAct 10:47-48\u00a0 Niemand kan tog die water weer, dat hierdie mense, wat net soos ons die Heilige Gees ontvang het, nie gedoop word nie?\nEn hy het beveel dat hulle gedoop moet word in die Naam van die Here. Toe het hulle hom gevra om nog \u2018n paar dae te bly.\nAct 16:14-15\u00a0 En \u2018n vrou met die naam van L\u00eddia, \u2018n purperverkoopster van die stad Thiat\u00edre, \u2018n godsdienstige vrou, het geluister; die Here het haar hart geopen om ag te gee op wat deur Paulus ges\u00ea is.\nEn toe sy en haar huisgesin gedoop is, het sy by ons aangedring en ges\u00ea: As u oordeel dat ek in die Here glo, kom dan in my huis en bly daar. En sy het ons gedwing.\nAct 18:8\u00a0 En Crispus, die hoof van die sinagoge, het met sy hele huisgesin in die Here geglo; en ook baie van die Korinthi\u00ebrs het, toe hulle hom hoor, gelowig geword en is gedoop.\nAct 19:4-5\u00a0 Daarop s\u00ea Paulus: Johannes het met die doop van bekering gedoop en aan die volk ges\u00ea dat hulle moes glo in die Een wat n\u00e1 hom kom, dit is in Christus Jesus.\nEn toe hulle dit hoor, is hulle gedoop in die Naam van die Here Jesus.\nRom 6:1-6\u00a0 Wat sal ons dan s\u00ea? Sal ons in die sonde bly, dat die genade meer kan word?\nNee, stellig nie! Ons wat die sonde afgesterf het, hoe kan ons nog daarin lewe?\nOf weet julle nie dat ons almal wat in Christus Jesus gedoop is, in sy dood gedoop is nie?\nOns is dus saam met Hom begrawe deur die doop in die dood, sodat net soos Christus uit die dode opgewek is deur die heerlikheid van die Vader, ons ook so in \u2018n nuwe lewe kan wandel.\nWant as ons met Hom saamgegroei het deur die gelykvormigheid aan sy dood, sal ons dit tog ook wees deur di\u00e9 aan sy opstanding;\naangesien ons dit weet dat ons oue mens saam gekruisig is, sodat die liggaam van die sonde tot niet gemaak sou word en ons nie meer die sonde sou dien nie.\nEph 4:4-6\u00a0 Dit is een liggaam en een Gees, soos julle ook geroep is in een hoop van julle roeping;\neen Here, een geloof een doop,\neen God en Vader van almal, wat oor almal en deur almal en in julle almal is.\nCol 2:9-12\u00a0 Want in Hom woon al die volheid van die Godheid liggaamlik;\nen julle het die volheid in Hom wat die Hoof is van alle owerheid en mag;\nin wie julle ook besny is met \u2018n besnydenis wat nie met hande verrig word nie, deur die liggaam van die sondige vlees af te l\u00ea in die besnydenis van Christus,\nomdat julle saam met Hom begrawe is in die doop, waarin julle ook saam opgewek is deur die geloof in die werking van God wat Hom uit die dode opgewek het.\nGal 3:26-27 \u00a0Want julle is almal kinders van God deur die geloof in Christus Jesus;\nwant julle almal wat in Christus gedoop is, het julle met Christus beklee.\n1Co 12:13\u00a0 Want ons is almal ook deur een Gees gedoop tot een liggaam, of ons Jode of Grieke is, slawe of vrymanne; en ons is almal van een Gees deurdronge.\n1Pe 1:23-25\u00a0 want julle is wedergebore nie uit verganklike saad nie, maar uit onverganklike, deur die lewende woord van God wat tot in ewigheid bly.\nWant alle vlees is soos gras, en al die heerlikheid van die mens soos \u2018n blom van die gras. Die gras verdor en sy blom val af,\nmaar die woord van die Here bly tot in ewigheid. En dit is die woord wat aan julle verkondig is.\n1Pe 3:19-22\u00a0 in wie Hy ook heengegaan en gepreek het vir die geeste in die gevangenis,\nwat eertyds ongehoorsaam was toe die lankmoedigheid van God een maal gewag het in die dae van Noag, onderwyl die ark gereed gemaak is, waarin weinig, dit is agt, siele deur water heen gered is;\nwaarvan die te\u00ebbeeld, die doop, ons nou ook red, nie as \u2018n aflegging van die vuilheid van die vlees nie, maar as \u2018n bede tot God om \u2018n goeie gewete\u2014deur die opstanding van Jesus Christus\nwat heengegaan het na die hemel en aan die regterhand van God is, terwyl engele en magte en kragte aan Hom onderwerp is.<\/td>\n<\/tr>\n<tr>\n<td><strong>6<\/strong><\/td>\n<td><strong>Leef Getrou<\/strong><\/td>\n<td width=\"1167\">Col 1:21-29 &#8216;Ook julle wat vroe\u00ebr vervreemd was en vyandig gesind deur die bose werke, het Hy nou versoen in die liggaam van sy vlees deur die dood, om julle heilig en sonder gebrek en onberispelik voor Hom te stel; as julle ten minste gegrond en vas bly in die geloof en julle nie laat afbring van die hoop van die evangelie nie, wat julle gehoor het en wat verkondig is in die ganse mensdom onder die hemel, waarvan ek, Paulus, &#8216;n dienaar geword het. NOU verbly ek my in my lyding vir julle en vul in my vlees aan die oorblyfsels van die verdrukking van Christus vir sy liggaam, wat die gemeente is; waarvan ek &#8216;n dienaar geword het volgens die bediening van God wat aan my gegee is in julle belang, om die woord van God te vervul, naamlik die verborgenheid wat van die eeue en geslagte af verborge was, maar nou geopenbaar is aan sy heiliges, aan wie God wou bekend maak wat die rykdom van die heerlikheid van hierdie verborgenheid onder die heidene is, dit is Christus onder julle, die hoop van die heerlikheid. Hom verkondig ons, terwyl ons elke mens vermaan en elke mens in alle wysheid onderrig, om elke mens volmaak in Christus Jesus voor te stel; waarvoor ek arbei en stry volgens sy werking wat in my werk met krag.&#8217;\n\nMatt 24:11-14 &#8216;En baie valse profete sal opstaan en baie mense mislei. En omdat die ongeregtigheid vermeerder word, sal die liefde van die meeste verkoel. Maar wie volhard tot die einde toe, hy sal gered word. En hierdie evangelie van die koninkryk sal verkondig word in die hele w\u00eareld tot &#8216;n getuienis vir al die nasies; en dan sal die einde kom. &#8216;\n\nRev 2:9-10 &#8216;Ek ken jou werke en verdrukking en armoede \u2014 maar jy is ryk \u2014 en die lastering van die wat s\u00ea dat hulle Jode is en dit nie is nie, maar &#8216;n sinagoge van die Satan. Vrees vir niks wat jy sal ly nie. Kyk, die duiwel gaan sommige van julle in die gevangenis werp, sodat julle op die proef gestel kan word; en julle sal tien dae lank verdrukking h\u00ea. Wees getrou tot die dood toe, en Ek sal jou die kroon van die lewe gee. &#8216;<\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<table width=\"667\">\n<tbody>\n<tr>\n<td width=\"460\"><strong>Ordonnansie:<\/strong> Ons het n Opdrag wat uitgel\u00ea is in Matt 28:19-20<\/td>\n<td colspan=\"2\" rowspan=\"2\" width=\"207\">\u00a0<a href=\"http:\/\/localhost:8080\/wp-content\/uploads\/2017\/03\/TekenvanDoop.jpg\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"aligncenter wp-image-458 size-full\" src=\"http:\/\/localhost:8080\/wp-content\/uploads\/2017\/03\/TekenvanDoop.jpg\" alt=\"\" width=\"399\" height=\"345\" srcset=\"https:\/\/enslin.vanblerk.site\/wp-content\/uploads\/2017\/03\/TekenvanDoop.jpg 399w, https:\/\/enslin.vanblerk.site\/wp-content\/uploads\/2017\/03\/TekenvanDoop-300x259.jpg 300w\" sizes=\"auto, (max-width: 399px) 100vw, 399px\" \/><\/a><\/td>\n<\/tr>\n<tr>\n<td width=\"460\">Die waterdoop deur onderdompeling is die Bybelse metode van doop as gevolg van die simboliese voorstelling van die dood, begrafnis en opstanding van Christus.\nDie doop is alleenlik &#8216;n daad van gehoorsaamheid en bepaal geensins jou redding nie.\nDie waterdoop simboliseer die gelowige se vertroue en totale afhanklikheid van die Here Jesus Christus, asook &#8216;n toewyding om gehoorsaam te leef vir Hom.<\/td>\n<\/tr>\n<tr>\n<td><\/td>\n<td><\/td>\n<td><\/td>\n<\/tr>\n<tr>\n<td><\/td>\n<td><\/td>\n<td><\/td>\n<\/tr>\n<tr>\n<td><\/td>\n<td><\/td>\n<td><\/td>\n<\/tr>\n<tr>\n<td><\/td>\n<td><\/td>\n<td><\/td>\n<\/tr>\n<tr>\n<td><\/td>\n<td><\/td>\n<td><\/td>\n<\/tr>\n<tr>\n<td><\/td>\n<td><\/td>\n<td><\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\"><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die 6 Stappe na Redding 1 Hoor Gal 3:2\u00a0 Dit alleen wil ek van julle weet: het julle die Gees ontvang uit die werke van die wet of uit die prediking van die geloof? Rom 10:14\u00a0 Hoe kan hulle Hom dan aanroep in wie hulle nie geglo het nie? En hoe kan hulle in Hom glo van wie hulle nie gehoor het nie? En hoe kan hulle hoor sonder een wat preek? Rom 10:17\u00a0 Die geloof is dus uit die gehoor, en die gehoor is deur die woord van God. 2 Glo Mar 1:14-15\u00a0 En nadat Johannes oorgelewer was, het Jesus in Galil\u00e9a gekom en die evangelie van die koninkryk van God verkondig en ges\u00ea: Die tyd is vervul en die koninkryk van God het naby gekom; bekeer julle en glo die evangelie. Mar 16:16\u00a0 Hy wat glo en hom laat doop, sal gered word; maar hy wat nie glo nie, sal veroordeel word. Heb 11:6\u00a0 En sonder geloof is dit onmoontlik om God te behaag; want hy wat tot God gaan, moet glo dat Hy is en \u2018n beloner is van die wat Hom soek. Act 10:43\u00a0 Aangaande Hom getuig al die profete dat elkeen wat in Hom glo, vergifnis van sondes deur sy Naam ontvang. Joh 8:24\u00a0 Ek het dan vir julle ges\u00ea dat julle in jul sondes sal sterwe; want as julle nie glo dat dit Ek is nie, sal julle in jul sondes sterwe. Gal 3:26-29\u00a0 Want julle is almal kinders van God deur die geloof <a class=\"read-more\" href=\"https:\/\/enslin.vanblerk.site\/?p=473\">Continue Reading &#8594;<\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"closed","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5],"tags":[],"class_list":["post-473","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-religion"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/enslin.vanblerk.site\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/473","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/enslin.vanblerk.site\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/enslin.vanblerk.site\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/enslin.vanblerk.site\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/enslin.vanblerk.site\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=473"}],"version-history":[{"count":14,"href":"https:\/\/enslin.vanblerk.site\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/473\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":939,"href":"https:\/\/enslin.vanblerk.site\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/473\/revisions\/939"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/enslin.vanblerk.site\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=473"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/enslin.vanblerk.site\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=473"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/enslin.vanblerk.site\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=473"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}